Home

Diet for this week

Google+ Pinterest LinkedIn Tumblr

I somehow suspect I will not die if I eat more salad leaves. I do however love my strawberry smoothies – but dislike green tea quite a bit.

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Opstaan

Koppie warm water met suurlemoen

Koppie warm water met suurlemoen

Koppie warm water met suurlemoen

Koppie warm water met suurlemoen

Ontbyt

Koppie gaar hawermout met teelepel heuning en kaneel + ½ koppie melk

Glas melk of jogurt

Vrugteslaai of Glas melk of jogurt

Smoothie (aarbeie, grondboontjiebotter, heuning en klappermelk)

Tussen-in

Groentee

Groentee & mikrogolf appel met kaneel

Groentee met vrug

½ pomelo of ander vrug

Middag

Glas melk of jogurt

Slaai met stukkie hoender/vis/rooivleis

Slaai met stukkie hoender/vis/rooivleis

Slaai met stukkie hoender/vis/rooivleis. Kan dit ook in ‘n wrap maak

Tussen-in

Groentee met vrug

Groentee

Groentee

Groentee

Aand

Klein porsie Iets met roast veggies

Klein porsie Ek sou bietjie stysel eet vanaand

Klein porsie  Ek sou bietjie stysel eet vanaand

Klein porsie  Iets met roast veggies

Vrydag

Saterdag

Sondag

Opstaan

Koppie warm water met suurlemoen

Koppie warm water met suurlemoen

Koppie warm water met suurlemoen

Ontbyt

Glas melk of jogurt

2 volgraan/rog rooterbrood met 2 hardgekookte eiers + gesnyde tamatie

2 volgraan/rog rooterbrood met 2 hardgekookte eiers + gesnyde tamatie

Tussen-in

Groentee met mikrogolf appel met kaneel

Groentee

Groentee

Middag

Burger met slaai (gebruik min olie)

Slaai met stukkie hoender/vis/rooivleis

Bederf jouself vandag of Saterdag

Tussen-in

Groentee met vrug

Groentee

Groentee

Aand

Klein porsie sonder stysel

Klein porsie J Iets met roast veggies

Klein porsie J Iets met roast veggies

I am a Johannesburg based freelance writer, social media manager - and of course share bits from my life with you on this blog. We have 2 kids through surrogacy and 3 black cats.

Leave your 2 cents worth...

%d bloggers like this: